[ Предположительная тональность: D ] D A Askies tog meneer, is jou been dalk af of seer D A Want hierdie parkeering is nie vir jou geresirveer D A Het jy dalk n rolstoel in jou kattebak Bm A Of is jy dood eenvoudig net lekker deur die k@k D A Askies tog meneer, ry jy n blerrie trok D A Is dit dan nodig om oor twee parkerings te stop D A Weens my frustrasie skraap ek jou kar sat Bm A Vir net een rede.... Jy parkeer soos jou gat G D Askies tog meneer, wat het jy geding G D Askies tog meneeer, jys die rede dat mense drink Bm A.... Askies tog meneer..... Jy gee my n kopseer D A Askies tog meneer, jy moet die hoor D A Luister net mooi weer na die lidjie se koor Bm A... Dan sal jy mooi weet.... D Dit is ons kreet