[ Предположительная тональность: C ] Gm F [Verse 1] Gm Die lang pad F Kan somtyds bietjie van mens weg vat G Die ligte in die nag maak dit duidelik C Soms is dinge net te tydelik Gm En woorde F Kan ook net soveel belowe G Toe ek jou sien weet ek jy's verbode C En al wat ek wou doen is praat F Maar toe is dit te laat [Chorus] G Jy laat my brand C Ek wens ons was weer terug in gisteraand Gm My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker G Oë wat jy C Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Gm Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my G Vuur op die Water, ys na die front Gm Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front C Ek en jy brand af, tot op die grond [Verse 2] Gm So wat dan F As die oggend kom en ons moet aangaan G Weet ek is nie een vir opgee G Maar as ek moet sal ek jou tyd gee Gm En blus my F Vuur wat jy so gretig aansteek G Is mense soos jy wat 'n hart breek C So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry F My vingers brand maar ek wil bly F My vingers brand maar ek wil bly [Chorus] G Jy laat my brand C Ek wens ons was weer terug in gisteraand Gm My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker G Oë wat jy C Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Gm Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my G Vuur op die Water, ys na die front Gm Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front C Ek en jy brand af, tot op die grond G Vuur op die Water, ys na die front Gm Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front C Ek en jy brand af, tot op die grond G Jy laat my brand Gm Ek wens ons was weer terug in gisteraand F My vel voel nog die passie van jou sagte hand C Ek wil regtig nie myself verloor Verloor G Tot op die grond