Hey what are we doing? OK the jazzy one Dale, Ek gaan hom in afrikaans sing Kom saam met my ons sal die lede agter laat Kom saam met my en ons sal sien wat gebeur Ons is so bly dit is die einde van die plaat Kom saam met my ons wil dit alles beter maak Jy kan hier bly sodra jy alles kan beleef die plaat's verby en ons soek 'n koue bier Kom drink met my daar is so veel om oor te praat Kom saam met my ons wil dit alles beter maak Ons wil dit alles beter maak X 2 maar ons kan nie Hey, Shaun! Yeah?