[ Предположительная тональность: G ] ------------------------------------------------------------------------------- Wasserfal- Suikerbos ------------------------------------------------------------------------------- Tabbed by: Rpretorius96 E-mail: Rieldop@gmail.com Tuning:Standard Wasserfal- Suikerbos https://www.youtube.com/watch?v=RJ_2EfPkvm8 CAPO on 2nd fret INTRO: G D C x2 Verse 1: G Al sou jy dalk eendag by 'n ander man slaap Em En partykeer my ore van my kop af praat C Jy's 'n teelepel suiker Jy's 'n handvol kaneel G Jy't my hart gesteel Verse 2: G Die trane loop oor jou wang soos wyn Em Jou drome is groot Maar jou wêreld is klein C Daar's 'n boek vol dinge wat ek wou sê D. G En Suikerbos, ek wil jou hê Chorus: D C Suikerbos, ek wil jou hê G C Ons kan droom van 'n huis wat vêr oor die blouberge lê Em D In my drome kan ons dans tot waar die tyd stilstaan C D G Ek en my suikerbossie saam Verse 3: G Weet jy dat ek somtyds nog vir jou skryf Em Van die maan wat dans oor jou sagte lyf C En die son wat sing oor jou sagte mond G En my dag sal kom G Het ek jou vertel dat ek jou wil hê? Em En van al die dinge wat ek vir jou wou sê? C Maar dis 'n ander man wat nou langs jou lê D Em En Suikerbos, ek wil jou hê Bridge: D Ek glo nie ek gaan vanaand huistoe kom nie C Ek gaan ry Deur die nag Deur die reën Deur die wind D Tot naby jou Chorus: G D C Suikerbos, ek wil jou hê G C Ons kan droom van 'n huis wat vêr oor die blouberge lê Em D In my drome kan ons dans tot waar alles sin kan maak C D Ek en my suikerbossie C D G Ek en my suikerbossie saam ************************************ | / slide up | \ slide down | h hammer-on | p pull-off | ~ vibrato | + harmonic | x Mute note | b Bend | pb Pre-bend | br Bend release | pbr Pre-bend release | brb Bend release bend ************************************